Archive for the ‘Uncategorized’ Category

Happy easter

April 9, 2009

Dumelang my tjommies

Mavis ek tjaila vandag ek ek gaan by die leave.

Ek werk net half day want ek gaan bietjie Moria toe easter hy es groot groot stories by moria ons dans die hele nag en lees by die bible

moria  hy es mos by petersburg mavis ken nie die nuwe name van petersburg  nie elke dag as ek by ‘n dorp kom hy het die ander name

Hau ons sukkel by die transport as ons by die berg daar  by peterburh gaan. Yo yo en djy moet jou geld by jouse brazier  weg steek anders vat die tjotsies my geld.

my tjommies djelle moet lekker easter eet  en onthou vir Jesus wat hy het vir onse sondes gesuffer  eish hy es die groot storie hierie hoor

Mavis gat nou my yearly leave vat ek is moeg en ek wil sommer ok by myse knieg lat kyk by die hospital miskien daai dokter goet kan my bord want ek suffer met hierie knie hoor

agnes ok hy het gesê ek moet vir djelle sê happy happy easter

mooi loop

Salang hantle julle mooi wit mense

mavis

Agnes hy gaan vlieg

April 7, 2009

Agnes, hy se merrem loop roep hom.  Agnes hy se merres seg, Agnes, jy moet jou tassie pak.  Hau, Agnes hy denk.  Die miesie hy gaat vir Agnes fire.  Maar nee, die miesies lag.  Die miesies moet in die Kaapplek werk.  Agnes hy moet kyk na die umfaan en tombazaan.  Agnes, hy moet more saam met die merrem en die kjenners vlieg.

Die umfaan hy gavertel vir Agnes daar is ‘n see by die Kaapplek.  Agnes hy denk die umfaan jok.  Die see is in Durban.  Agnes hy kom van die Kwazulu Natal.  Die see hy kan nie by Durban en in die Kaapplek wees nie.  Die umfaan hy deng Agnes hy is dom.

Agnes hy is baja bang virri vliegmasjien.  Die groot Nkosaan hy het nie vir Agnes wings gegee nie.  Wat Agnes ga doen as die vliegmasjien amper inni hemel nie meer wil vlieg nie.  Agnes hy gaan moer toe val.  Mavis hy campaign, hy kan nie vir Agnes se waar om die parashoot te koop nie.  Agnes het okie geld nie.  Agnes se eie tombazaan was mos siek gewees.

Eish, die groot Nkozaan moet net asseblief die Engelse stuur om Agnes te protect.

viva cope viva

April 7, 2009

cope-1

fransie het mavis gehelp om die picture hie te sit

Yebo al my tjommies van my rainbow country

Dit hy gaan banja goed met mavis en die campaign   Viva viva my comrades ek ek vote cope

ek door to door mos nou eish die mense helle is so goed vir Mavis  die annerdag anner miesie het mavis se knieg salf gesmeer ag so goeie miesie gewees

maar kyk lat mavis jelle nou vertel djy kry snakes daarbuite ongeskik  nee dis te  vreeslik my oupa Thabo draai in syse eie graf om as hy die tjotsies se maniere van deesdae sien hulle donner somme die deur in my face toe eish mens nooi mos mense in en djy gee vir helle iets vir die droog keel

Basies Emil en moerig vra hoekom mavis cope stem

basies wat gat aan met djelle bly djelle te ver om die koerant te kry of het djelle alweer nie lectric om tv te kyk

hierdie comrade zuma is mos nou free nee mavis se vir djelle dis ‘n vreeslik dag  daarom werk mavis nou nog harder vir cope

congress of the people es hy dai  ons ons  gat die change bring en die hope ook want wragtag mavis se vir djelle so kan dit nie langer aangaan nie

Djelle moet almal gaan vote, al vote djeelle nie vir mavis se party gaan vote net

Mavis gee die simpathy met  ivy Matsepe-Casaburri se family sy es vanoggend na annerplek gegaan goeie jare gehad die vrou was as al 71 die eerste vrou premier van die free state

ek kroek nou met die madam se huis ek sal weer regmaak as hierdie campaign deng net klaar es  ek maak net bolangs skoon met hierie knieg wat hy werk ok nou so hard ek kan nie buk nie maar eish as die madam dit nou weer sien gaan die vure en duiwel dans   daaise oge van haar lyk of dit sparks gooi

banja dankie dat djelle so lekke hie saam mavis gesels, mavis raak somme lief vir myse nuwe tjommies

djelle moet mooi loop

mavis

Hir hy es die pampier wat mavis vandag mee gat campaign

The Congress of the People wishes to register its disappointment at the decision of the NPA to drop the corruption

, fraud and racketeering charges against the president of the ANC. We condemn in the strongest possible terms the manner in which this matter was handled.

The NPA’s decision to drop the charges against Jacob Zuma does not safeguard justice, due process or equality before the law. Instead, it guarantees that the president of the African National Congress, and the party’s presidential candidate, will forever be branded a criminal suspect in the eyes of much of the nation and the world. This decision is a blow to our democracy that will be felt for years to come. The NPA in this act, has undermined the Constitution and impoverished our judicial system thus exposing the people of South Africa to future miscarriages of justice.

What we have heard should finally put to rest any notion that the former party of liberation has anything to offer for the future. Power, corruption and greed have become the programme of the African National Congress.

These are perilous moments for South Africa’s democracy. The rot in the ANC runs deep, and in a matter of weeks, it will be reinforced in the apparatus of the state. Already, government’s intelligence and police agencies have become embroiled in party political battles.

The threat of such undemocratic and unconstitutional practices, should be apparent.

On the other hand the NPA’s decision to drop the charges against Zuma is to accept the lowering of democratic values and standards and will pave a way toward lawlessness and chaos, all instigated by the ruling party.

The only way forward is for the people of South Africa to use, for now, the only weapon in their hands. They need to vote against the abuse of power, the lowering of democratic standards, and the political bankruptcy of the ANC leadership.

COPE calls for united action by all South Africans. We urge all eminent persons and defenders of our freedom and constitution to take lead and rally all people of South Africa in a public protest against the ANC attack on our constitutional structures. South Africans must demand the following:

Mr. Zuma must clear himself in an open court

Abuse of state powers by intelligence operatives must be investigated

The alleged “conspirators” must be charged

Cope call upon all political parties, civil society and faith organisations to unite and show leadership in defence of our constitution and our democracy. South Africa deserves better. The dream of 1994 is dying, killed by the ANC and its Alliance partners – South Africa is in great peril. All patriots must defend it.

Ends.

Waar es Mavis?

April 3, 2009

Allie Merrems en allie Base wil weet waar es Mavis?  Mavis hy se hy campaign vir COPE.  Hau! Hau! Hau!  Agnes, hy dink nie dat Mavis hy so important is nie.  Maar elke dag voorlat Mavis stryk hy gaan na almal wat hy sien.  Hy se:  Whoza!  Jy moet vote.  Jy moet vote vir COPE.  Baieste beter as die ANC. 

Agnes hy se vir Mavis, wena, die witmense soek jou.  Mavis hy se:  Suka wena!!!  Mavis hy dink die computor deng es simple.  Hy wil nie meer met die computor deng werk nie.  Mavis hy is besig met politics.  Mavis hy wil ook parlement toe en op TV wees.   Daarom Mavis hy campaign.

Mavis hy se die computor deng gaat Mavis nie op TV sit nie.  COPE gaan.  As almal hy nie vir Mavis lieg nie, Mavis hy gaat TV toe.  Agnes, hy moet ophou vir Mavis pla.  Mavis hy het important werk.

Eish!!!

Die pos van die computor

Maart 30, 2009

Hau!!!!

Agnes hy verstaan nie lekker nie.  Darie pos hy kom met die computor.  Daar es nog posmanne, hoekom die pos hy kom met die computor? 

Eish?  Agnes hy kan nie die brief vir Mavis wys nie.  Die deng is op die computor.  Die deng kan nie onder Agnes se kussing slaap nie.  Die deng het nie die plek vir postage nie.  Hau Hau Hau.

Mavis hy es terug

Maart 27, 2009

Dumelang my tjommies

eish Banja denge  het met Mavis gabeur die laaste paar dae

Cope het Mavis mos nou gecontract om te campaign   ek werk nou net oggende by merrem  die middae doen ek door to door om votes te kry vir my party    jelle moet weet Mavis was nie agter in die quee to monde uitgedeel was nie

Yebo Mavis is nie van hier nie  Terror het myse meddem kom vertel hulle norig my hy praat groot woorde soos landsbelang

hy vertel my merrem   Mevrou die anc is  corrupt en trek die land deur hulle se gat  helle worry mos net oor die soccer world cup en daaise trein tussen joburg en pietoria

hierie huis hy lyk soos die dag van die skepping  vanoggend             praat djelle nou van cope       die merrem van Mavis kan nie sonner ha cope      die pap wat sy vanoggend gemaak het   dit lyk vi Mavis soos ‘n bak vol stront

Jelle moet lekke weekend

jelle moet kyk  daai moerige basie sê ons moet lekke denge doen in die water  Mavis ga dit hierie naweek try ek wil net eers vir Sipho van daaise blou pilletjies by die dokter ga haal

Ek sien ou lui Agnes het darem hierie plekke aan die lewe gehou, banja dankie my tjommie

Skoonmaak

Maart 24, 2009

Die Merrem hy se, Agnes, hy maak nie mooi skoon nie.  Alles is vuil.  Wat doen Agnes elke dag?

Hau Miesies.  Agnes werk en werk en werk en werk.  Die werk raak net nooit op nie nie.  In die oggend, Agnes kom in en Agnes was gisteraand se skorrelgoed en Agnes was vanmore se skorrelgoed.  Agnes hy gaan die masjien breek se die Miesies, daarom Agnes moet met die hand was.  Daarna Agnes hy droog alles af en bere dit.  Agnes hy vee die vloer en Agnes was die vloer.

Daarna Agnes gaan na die merrem se kamer.  Agnes hy vat die vuilklere en gooi dit in die wasmasjien.  Agnes hy maak die gordyne oop, Agnes hy maak die bed op, Agnes hy vacuum.  Agnes hy hy is nou by die teatime.  Die union se Agnes hy moet Teatime vat.   Dan Agnes hy doen dieselle met die tombazaan en umfaan se kamers. 

 Agnes aak dan die lounge skoon die hulle het gisteraand daai mielies geëet wat spring, die mielies wat spring lê vandag die plek vol.   Agnes hy moet alles afvee en Agnes hy vacuum.  Agnes kyk nou 7de laan, Agnes hy het nie tv nie. 

Dan is dit lunchtime.   Agnes maak na lunch vir die kinners kos.  Dan Agnes was weer die skorrelgoed, droog alles af en bere.  Agnes hy was dan die vadoeke en hang dit op.  Dan Agnes hy stryk.  Allie klere wat Agnes gister gewas het.  Agnes kom agter hy het nie die washing gehang nie.  Agnes gaan hang die washing.  Dan Agnes weer by die teatime.

Agnes bere alles en maak weer die lounge skoon.  Agnes hy was weer die vloer.  Agnes hy sit die kos in die potte.  Dan die Merrem kom en Agnes hy kan kamer toe.

Agnes is moeg, Agnes hy werk dood.  Hierie mense hulle moet weet Agnes hy is nie meer die tombazaan nie.   helle moet agter helle boude skoonmaak

monday es blue in hierie huis

Maart 23, 2009

dumelang my tjommies

Eish vanadag hy es die washing en iron      hierie huis  mense helle het  seker every half hour die ander klere aangetrek. Pure origheit as jelle my vra

Die wasgoed hy staan tot by die dak.  Jelle moet weet Mavis sekkel banja met die knieg, die gestanery hy es nie goed vir so magôgô  nie en dan sokkol ek nog met die hart ok.

toe ek vanoggend die deur oopmaak toe sê die merrem goeiemôre Mavisie klaar Mavis hy weet hie kom a ding

As daai merrem my eers beginte Mavisie wil sy my weer die slegte job gee sy moet weet Mavis sokkel met hierie knieg ek is nie meer vandag se pikkanien  nie

Nee seg sy vir my  Mavisie ons gat die visitors kry van over seas jy moet die plek skoon maak die week

Denk hierie merrem  Mavis hy  werk nie sy se ek moet vacuum onder die kooiens met hierie knieg  eish nee tjommies Mavis  hy  sien die  molato is oppad

hierie mense gaan weer lekker jolyfication hou met daai oversease mense en Mavis moet agter hulle se gate skoonmaak

Eish Mavis moet beginte met hierie dag  ek wil net eers gou vir vet liesbet gaat foun om te hoor of sy nou al oor die skok is van daai tjotsie kent van haar wat nie haar goed op hulle plek gehou het nie

Mavis ekke siet hie was baie wat hierso kom skywe het, banja dankie jelle is so goed vir Mavis en Agnes

Salang hantle julle mooi wit mense

Mamma Aarde

Maart 21, 2009

Hau Hau Hau Hau Hau

Die merrem het gaan dans en Agnes, hy moet na die kinners kyk. 

Die umfaan en tombazaan het Agnes baie bang gemaak vanaand.  Agnes moes die merrem vuurwater drink.  Ampers Agnes was by die voorvaders.

Umfaan se dat die aarde tiekets is.  Die aarde is gedamage en die aarde is besig om te dot.  Waar gaan Agnes en hy se kinners dan heen?  Agnes hy het nie die geld vir die plane nie.  Agnes hy is ok bang vir die plane.  Die groot Nkooz het nie vir Agnes wings gegee nie.  Agnes en hy se kinders is in hulle moere.

Toe vertel Tombazaan vir Agnes van in die donker sit.  Op 28 March almal gat die ligte af sit.  Al het hulle die lektrisiteit betaal.  Eish!!!  Die groot man Madiba en Desmond Tutu gat ook ligte afsit.  Agnes en Sissie Mavis ok.

die satang loop rond

Maart 21, 2009

dumelang my tjommies

Mavis het vanmôre ‘n knieg  dit pyn tot bo in my ovaries in

Kom hierdie vet Liesbet van die miesie by die corner  gesteraand by my visit die deng snotter so gin ordintlike vrou kan dit deursit nie

Mavis virtel sy my daai kent van my maak my klaar die het nou  die paal geklim die baby gaan oor 4 months afklim

Die satang dans oral in die wêreld shame  arme vrou sy sal nou nog  ‘n kent moet pap gee

Die santang is ok hier in onse huis biesag

Mavis kyk al lank hierie  story uit  as ek getjaila het in die aand dan is dit ‘n gewine drinkery in die huis ek het vanoggend 3 empties by die kitchen se dustbin gekry

Merrem is shops toe sy kop vanoggend hy is weer  skeins want die son hy het nie oog gewys   Die merrem wil mos bruin wees.  hau ek ek kan nie verstaan  die deng hierdie een hy wil wit wees en darrie een hy wil swart wees die colour maak mos nie saak by die skin nie dis die hart se colour wat jy moet tjeck jouse hart moet lyk soos die bride wat gaan trou

Mavis se merrem gat lê mos soos ‘n kadawer op die gras met net sulke klein stikkies material om die geheimenisse toe te maak   vir wat sal enige mens nou sy eie skin so vuur gee  eish nee Mavis verstaan die deng nie banja mooi

die dywel loop rond

Salang hantle al jelle mooi wit people