
fransie het mavis gehelp om die picture hie te sit
Yebo al my tjommies van my rainbow country
Dit hy gaan banja goed met mavis en die campaign Viva viva my comrades ek ek vote cope
ek door to door mos nou eish die mense helle is so goed vir Mavis die annerdag anner miesie het mavis se knieg salf gesmeer ag so goeie miesie gewees
maar kyk lat mavis jelle nou vertel djy kry snakes daarbuite ongeskik nee dis te vreeslik my oupa Thabo draai in syse eie graf om as hy die tjotsies se maniere van deesdae sien hulle donner somme die deur in my face toe eish mens nooi mos mense in en djy gee vir helle iets vir die droog keel
Basies Emil en moerig vra hoekom mavis cope stem
basies wat gat aan met djelle bly djelle te ver om die koerant te kry of het djelle alweer nie lectric om tv te kyk
hierdie comrade zuma is mos nou free nee mavis se vir djelle dis ‘n vreeslik dag daarom werk mavis nou nog harder vir cope
congress of the people es hy dai ons ons gat die change bring en die hope ook want wragtag mavis se vir djelle so kan dit nie langer aangaan nie
Djelle moet almal gaan vote, al vote djeelle nie vir mavis se party gaan vote net
Mavis gee die simpathy met ivy Matsepe-Casaburri se family sy es vanoggend na annerplek gegaan goeie jare gehad die vrou was as al 71 die eerste vrou premier van die free state
ek kroek nou met die madam se huis ek sal weer regmaak as hierdie campaign deng net klaar es ek maak net bolangs skoon met hierie knieg wat hy werk ok nou so hard ek kan nie buk nie maar eish as die madam dit nou weer sien gaan die vure en duiwel dans daaise oge van haar lyk of dit sparks gooi
banja dankie dat djelle so lekke hie saam mavis gesels, mavis raak somme lief vir myse nuwe tjommies
djelle moet mooi loop
mavis
Hir hy es die pampier wat mavis vandag mee gat campaign
The Congress of the People wishes to register its disappointment at the decision of the NPA to drop the corruption
, fraud and racketeering charges against the president of the ANC. We condemn in the strongest possible terms the manner in which this matter was handled.
The NPA’s decision to drop the charges against Jacob Zuma does not safeguard justice, due process or equality before the law. Instead, it guarantees that the president of the African National Congress, and the party’s presidential candidate, will forever be branded a criminal suspect in the eyes of much of the nation and the world. This decision is a blow to our democracy that will be felt for years to come. The NPA in this act, has undermined the Constitution and impoverished our judicial system thus exposing the people of South Africa to future miscarriages of justice.
What we have heard should finally put to rest any notion that the former party of liberation has anything to offer for the future. Power, corruption and greed have become the programme of the African National Congress.
These are perilous moments for South Africa’s democracy. The rot in the ANC runs deep, and in a matter of weeks, it will be reinforced in the apparatus of the state. Already, government’s intelligence and police agencies have become embroiled in party political battles.
The threat of such undemocratic and unconstitutional practices, should be apparent.
On the other hand the NPA’s decision to drop the charges against Zuma is to accept the lowering of democratic values and standards and will pave a way toward lawlessness and chaos, all instigated by the ruling party.
The only way forward is for the people of South Africa to use, for now, the only weapon in their hands. They need to vote against the abuse of power, the lowering of democratic standards, and the political bankruptcy of the ANC leadership.
COPE calls for united action by all South Africans. We urge all eminent persons and defenders of our freedom and constitution to take lead and rally all people of South Africa in a public protest against the ANC attack on our constitutional structures. South Africans must demand the following:
Mr. Zuma must clear himself in an open court
Abuse of state powers by intelligence operatives must be investigated
The alleged “conspirators” must be charged
Cope call upon all political parties, civil society and faith organisations to unite and show leadership in defence of our constitution and our democracy. South Africa deserves better. The dream of 1994 is dying, killed by the ANC and its Alliance partners – South Africa is in great peril. All patriots must defend it.
Ends.
April 7, 2009 at 8:39 vm |
Mavis ek het net twee probleme met COPE.
1) Sou COPE ooit die lig gesien het sou Mbeki nie ontslaan gewees het nie?
2) Lekota was ‘n swak minister gewees – ek kan vir jou statistieke aanhaal. Wat maak hom nou anders en betroubaar?
April 7, 2009 at 9:06 vm |
More Basie Se net
nee ek dink nie cope sou gewees het sonder comrade mbeki
basie cope bestaan nie net uit lekota daar hy es banja van ons in cope die point wat ek maak basie is dat die anc competition moet kry
vir wie vote basie en hoekom
April 7, 2009 at 9:28 vm |
Mavis
Mooiso! Tenminste werk jy teen die mense wat stadig maar seker alles afbreek wat goed gewerk het, ek wens jou sterkte toe met jou campaign!
April 7, 2009 at 9:29 vm |
Dankie Mavis vir die inligting, ek moet steeds besluit vir wie om te stem, ons stem die 15de hier in London! Ek hoor gister op die nuus Zuma is “vrygestel” van al sy nonsense..ek weet darem nie…
April 7, 2009 at 9:40 vm |
Hello my miesie van die beter lewe
mavis werk baie hard miesie hulle breek my land af
djy weet miesie dit maak mavis se hart banja seer as ek kyk hoe lyk die strate hospitals en die verdomde crime miesie hy es die deng wat hy sit net hier bo by myse slikderm hierie crime hierie tjotsies is goddeloos miesie dit voel of hulle heeldag my pap pot roer djy weet die feelings is al so stram in myse hart ek sal hulle somme uit hulle se skoen klap as hulle wee iets van my steel
hello miesie van die game
mavis hy es bly jy gaan vote is vir my mooi so my miesie gaan da stem miesie die da is ok reg helle slogan hy es stem om te wen kyk dai miesie helen hy vat ok nie masiepa nie ja miesie daai zulu is free eish ek se vir miesie almal gaan nou begin shower
April 7, 2009 at 10:36 vm |
Goed soos die Zuma ding maak mens sommer vies wanneer mens dit hoor. Ek wonder waar dit alles sal eindig…en hoe lank dit sal vat. Kan nie wag om my kruisie te gaan maak op stemdag nie.
April 7, 2009 at 11:06 vm |
Sjoe Mavis, sterkte met jou campaign – ek hoop dit werk. Ek is net so bietjie bang vir COPE…se nou hulle maak wat Marthinus van Schalkwyk gemaak het???
April 7, 2009 at 12:34 nm |
Mavis
Gaan vertel asseblief vir Terror hy kan my stem koop vir R500 000 kontant.
April 7, 2009 at 12:43 nm |
Nee ou Mavis, jy ken vir Robin Williams nê? Hy sê “Politicians are not born, they are excreted.” Met die klomp narre wat deesdae rondhang wag ek nog om verkeerd bewys te word. ‘n Politician bly ‘n Politician. Ons soek leiers, en nie net vir 4 maande om verkiesingstyd nie!
Ons noem daai kroek in die madam se huis – Soweto Nanny.
April 7, 2009 at 6:26 nm |
Mavis dit lyk tog of die witmense wil saamstaan en vir die DA gaan stem.
En dat Patricia de Lille se OD Party wel hopelik iewers ‘n koalisie met die DA sa vorm.
Die ANC moet net gladnie weer regeer nie!
Ek dink HKGK as COPE meer stemme as die ANC gaan genereer.
Ek voel verskriklik erg daaroor om op Nasionale vlak ‘reg’ te stem.
Dit is die mense waarop ons kan druk uitoefen as hulle nie deliver nie.
Kyk net na die onderskeie Munisipaliteite se dienslewering rekords – dis CHAOS!!
Dis wonderlik dat jy jou gewig by COPE se campaign ingegooi het.
Ek verpes draadsitters!
April 8, 2009 at 4:42 vm |
Hello Mavis,
wil maar net sterkte se vir die groot werk van jou!
Nimsi